Tuis

Die voëltjie

Ek het ’n voëltjie in ’n koutjie, maar eendag kom sy uit.

Dié woorde draal dae lank in my kop. Ek weet nie of dit ’n liedjie is nie. Dalk is dit ’n versie uit ’n lang vergete kinderboek. Of ’n droom.

Hoe ook al. Dis grendeltyd. Eenkanttyd. Ek probeer die dae inrig om in die werklikheid te bly, bind die ure af in gerwe vlyt en sinvolheid. Ek woon alleen. En werk ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis2 min read
Wat’s Nuut
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za. Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in di
Tuis3 min read
Kos Is Op Die Tafel
Onder R130 • Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 40 minute • 800 g baba-aartappels, gehalveer• 4 hoenderkwarte (of 8 hoenderdytjies)• 1 suurlemoen• 45 ml olyfolie• 5 ml gedroogde Italiaanse kruie• 100 g olywe, ontpit• 200 g groenbone

Related