Tuis

Die kopbroek

Ek was nét besig om ’n nuwe voorraad van Ouma se inkontinensiebroekies in haar kas te pak toe ek ’n benoude geworstel agter my hoor. Met die omkyk sien ek sy sit met een van hulle oor haar kop getrek. Erger nog: Hy’t afgesak tot onder haar neus en aan ’n oorbel vasgehaak.

Hoe die broek in die eerste plek daar beland het, is ’n lang storie.

Ma is op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis2 min read
Wat’s Nuut
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za. Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in di
Tuis3 min read
Kos Is Op Die Tafel
Onder R130 • Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 40 minute • 800 g baba-aartappels, gehalveer• 4 hoenderkwarte (of 8 hoenderdytjies)• 1 suurlemoen• 45 ml olyfolie• 5 ml gedroogde Italiaanse kruie• 100 g olywe, ontpit• 200 g groenbone

Related