Huisgenoot

SO KOM ALS OP DIE LAPPE

ELKE kwilt het vir my ’n storie. Met elke blokkie kan ek presies vir jou sê na watter liedjie ek geluister het of watter musical ek opgesit het terwyl ek die appliek gedoen het. Appliek is waar ek die prentjies op die blokkie skep.

Ek het my eerste kwilt in 2003 gemaak. Ons gesin gebruik hom vandag nog. Hy staan bekend as die pers kombers. Dit is ons piekniek-en buitespeel-kombers.

Elkeen van my kwilts het ’n naam. Van die sowat 85 kwilts in my versameling is my gunsteling een wat ek gemaak het by my skoonma, Caroline Heyneke, se huis in Keimoes deur die harde inperkingstyd in 2020. Sy naam is Silly Sunset.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related