Carolyn Morton het in Kaapstad grootgeword en na skool behaal sy ’n B.A.-graad in Engels en Latyn, en ’n B.Phil. In Joernalisme aan die Universiteit van Stellenbosch. Sedertdien he...view moreCarolyn Morton het in Kaapstad grootgeword en na skool behaal sy ’n B.A.-graad in Engels en Latyn, en ’n B.Phil. In Joernalisme aan die Universiteit van Stellenbosch. Sedertdien het sy haar M.A.-graad in Toegepaste Linguistiek voltooi – wat fokus op skryfvaardighede vir dowe kinders – ’n onderwerp wat gemotiveer is deur haar eie gehoorgebrek. Sy en haar man woon nou in Port Elizabeth en sy gee onderrig in Engels, skryf en doen vryskut-redigering en vertaling. Afgesien van haar liefde vir onderrig en skryf, is sy ook ’n groot liefhebber van diere en stap in die natuur. Sy is ook ’n ywerige klavierspeler.view less