Idees

JUL IDEES

SKRYF VIR ONS & WEN!

Welma Esterhuyse, die skrywer van hierdie uitgawe se wenbrief, ontvang velsorgprodukte ter waarde van R1 400 van Lamelle. Die geskenkpak bestaan uit Lamelle Serra Cleansing Gel, Lamelle Serra Restore Cream en Lamelle Correctives HA+ Serum. Lamelle-produkte word ontwikkel deur ’n proses van intensiewe navorsing en hersiening, nougesette produksie en voortdurende verbetering. Besoek lamelle.co.za vir meer inligting.

WENBRIEF

MY 14-DAE-OORLEWINGSJOERNAAL

Twee weke ná my tydperk van isolasie sien ek Idees-Fabriek se nuwe tydskrif, Joernaal. Watter verfrissende briesie en net ’n bevestiging van waarmee ek besig was en steeds is …

Die laaste dag van 2020 het ek gaan stilstaan toe ek positief vir Covid-19 getoets is. Idees, julle het my laat joernaal hou, ’n hele 14 dae lange oorlewingsjoernaal. Julle was my metgesel, my gehad. Selfs met die kortisoon wat my snags wakker gehou het, my hartklop ’n wilde galoppende perd, het ek woorde gedroom, en bedags het dit oorgevloei in ink. Dankie, God, ek haal asem!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Oor Die Skouer
LET WEL: As jy hulp met die projek nodig het, besoek gerus Drops Design se webtuiste by garnstudio.com. Tik die patroonnommer, DROPS 177-1, in en gaan na ‘Tips & Help’. Die breidraad wat vir die sak gebruik is, is Drops Safran, 'n vierdraadbreidraad
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu

Related