Idees

JUL IDEES

WENBRIEF

VAKANSIE OP PAPIER

ie lewe jaag met ’n mens teen ’n hoë spoed op jou laaste dag af. Iewers het die mensdom besluit dat hoe hoër die spoed is, hoe suksesvoller sal jy wees, en iemand soos ek wat rooimiere het val graag vir hierdie hoë-spoed-lokval. Ek spring in daardie karretjie en trap die vet plat – totdat ek een oggend met lyfseer en griepsimptome wakker word, nie omdat ek siek is nie, maar omdat my lyf nie die pas kan hanteer nie. Vanoggend was tipies een van daardie hoë-spoed-oggende. Dinge het so vinnig gebeur dat ek nie eens ’n koppie koffie kon inwerk nie. Halfpad na my eindbestemming toe (dis toe al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees1 min read
Mooi Op Instagram
Ons is groot aanhangers van die Franse illustreerder en ontwerper Marin Montagut. Op sy Instagram-blad sal jy sien hoe hy sy liefde vir handwerk kombineer met dekorelemente en versamelstukke om 'n wonderwêreld van kuns en kleur te skep. Dané Verwey i
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related