Idees

JUL IDEES

DRINGENDE INSPIRASIE

Met die afskop van 2023 is my voorneme om matig, eenvoudig, lief, lig en met oorgawe te leef. My kop voel nog stowwerig vasgevang in 2022, en vir dringende inspirasie wend ek my tot my stapeltjie Idees. Net die vashou van my geliefde tydskrifte gee my klaar 'n hupstoot na kleurvolle inspirasie en ’n diep hunkering na kreatiwiteit.

Vir matig vind ek ‘Leef blou’ (Januarie/Februarie 2023) en kry idees vir goeie eetgewoontes, tydsaam eet saam met ander vir gemeenskaplikheid en vir gesondheid asook flink stapsessies saam met my Buddy-hond.

In dieselfde uitgawe word my sintuie ingespan versier en my herinneringe in kuns vasvang nie, maar ook my begroting laat klop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Spogstyl
Hierdie styl word gekenmerk deur 'n minimalistiese voorkoms, wit mure, gewoonlik houtvloere en meubels met skoon lyne. 'n Kombinasie van teksture, kontraste, sagte kleure en balans is belangrik wanneer jy die styl bymekaarsit. In hierdie vertrek sien
Idees4 min read
Blokkie Vir Blokkie
ontwerp CORNEL STRYDOM beg – begin do – draad oor dsl – dubbelslagsteek gls – glipsteek ks – kettingsteek ks-sp – kettingsteekspasie lb – langbeen rdte – rondte st(e) – steek(steke) vlg – volgende (IN VYF KLEURE) MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 30
Idees1 min read
Mooi Op Instagram
Ons is groot aanhangers van die Franse illustreerder en ontwerper Marin Montagut. Op sy Instagram-blad sal jy sien hoe hy sy liefde vir handwerk kombineer met dekorelemente en versamelstukke om 'n wonderwêreld van kuns en kleur te skep. Dané Verwey i

Related