Idees

JUL IDEES

WENBRIEF

DIE LEWE IS MOOI

Gepantser met ’n masker en ’n lysie vir die nodigste is ek gespanne vir die onsigbare virus uit Kanaän uit. My huis.

Tussen rakke het ek myself deurgewriemel. Tussen wesens wat eens mense was, maar nou gemasker met oë wat net die nodigste soek om tot by die betaalpunt mee te haas.

My asem was warm en benoud in my doktersmasker.

By die betaalpunt met al my moetgoed uitgepak staar ek na die tydskrifrak op soek na my enigste redding: Idees. En sowaar… daar pryk die voorblad: ‘Maak jou huis mooi.’

Ek vergeet van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees2 min read
Aartappel-samoesas
Maak: omtrent 20 Bereidingstyd: 60-90 minute Gaarmaaktyd: omtrent 45 minute ♥ 4 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ♥ 100 ml bevrore ertjies ♥ 15 ml canola-olie ♥ 5 ml heel komynsaad ♥ 1 takkie vars kerrieblare (opsioneel) ♥ 5 ml fynge
Idees4 min read
Blokkie Vir Blokkie
ontwerp CORNEL STRYDOM beg – begin do – draad oor dsl – dubbelslagsteek gls – glipsteek ks – kettingsteek ks-sp – kettingsteekspasie lb – langbeen rdte – rondte st(e) – steek(steke) vlg – volgende (IN VYF KLEURE) MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 30

Related