Donker Web
()
About this ebook
Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. Daarna volg twee jaar diensplig in Kimberley, Oshivello en Lohatlha. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in vir ’n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Fanie se eerste jeugboek Breinbliksem is in 2005 bekroon met goud in die Sanlamprys vir jeuglektuur en dit het ook die MER-prys vir jeuglektuur ontvang. Sy kinderboek, Geraamte in die klas, ontvang in 2007 die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke én ’n ATKV-Woordveertjie. Sy tweede jeugboek, Onderwêreld, word in 2008 met die Sanlamprys vir jeuglektuur (silwer) bekroon. Sy ander bekende boeke is Miserella (2007), die Klits Kronkel-reeks (2007, 2008) en Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood (2008). Fanie woon in Bloemfontein en hy skilder en skryf voltyds.
Read more from Fanie Viljoen
Onderwêreld Rating: 4 out of 5 stars4/5Jou Romeo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeeus met letsels (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBreinBliksem Rating: 5 out of 5 stars5/5Veldiep Rating: 5 out of 5 stars5/5Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeeus met letsels Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals Rating: 5 out of 5 stars5/5Brand Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Donker Web
Related ebooks
Vlerke vir almal Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vlerke van naaldekokers Rating: 5 out of 5 stars5/5Die dinge van ’n kind Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Pro Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ballade van Robbie de Wee en ander verhale Rating: 4 out of 5 stars4/5Rillers 6: Kamer 13 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Die dao van Daan van der Walt Rating: 4 out of 5 stars4/5Koors Rating: 5 out of 5 stars5/5Noudat slapende honde Rating: 5 out of 5 stars5/5Skarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5Kamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dag toe ek my hare losgemaak het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 2: Hartbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Infanta Rating: 4 out of 5 stars4/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie besoeker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie antie met die pienk rok en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMiddernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Donker Web
0 ratings0 reviews