As die befoeterde voet EERSTE UIT DIE KATEL SWAAI
Jul 15, 2019
3 minutes
Soms gebeur dit mos net. Jy word wakker en die wêreld sit skots en skeef. Iets het oor jou lewer geloop. Jy weet nie wat dit is nie, maar jy weet dit sit jou dwars.
Voorbeeld: Jy maak jou gewone make met die goue oggendstond en trek die slaapkamergordyne oop. Die een gordyn is steeks. Een of twee trekslae help nie. Met die derde een “trip” jou “flippit-switch” en breek daar ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days