Celesté is in 1959 op ʼn plaas in distrik Belfast gebore. Sy het aan die Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria in tale studeer. Vanaf 1981 tot 2006...view moreCelesté is in 1959 op ʼn plaas in distrik Belfast gebore. Sy het aan die Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria in tale studeer. Vanaf 1981 tot 2006 werk sy as taalpraktisyn by onder meer die Pretoriase stadsraad, en sedertdien as vryskut-taalpraktisyn. Celesté en haar lewensmaat woon in Pretoria.view less