Weg!

BRIEF UIT

My hart is seer. Dit voel asof ek ’n dringende hartoorplanting sonder enige verdowing of narkose ondergaan het. Verlede week kom ek ouder gewoonte ná ’n lang dag by my woonstel aan. My voorkop is klam soos nat biltong en my enkels wankel onder my XL-lyf. Ek is moeg.

Ek het verskeie rituele wat op dae soos dié in werking tree. ’n Soort doenlys wat ek afmerk – die proses help my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop

Related