Tuis

Die virus en ’n kuis kombuis

Sê nou maar daar was ’n kombuispolisie, dink ek een aand toe ek die lig afsit om bed toe te gaan.

Dit was teen die einde van ons tweede maand van inperking en ek het pas op TV aanskou hoe die minister met die bokbaardjie dreig om mense in vangwaens te laai as hulle somerplakkies koop. Dus geen vergesogte vraag as ’n mens ’n laaste blik oor jou deurmekaar kombuis gooi nie. Dit was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis7 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Die meeste tuiniers mik na ’n “woud” van blomme op hul werf, maar het jy al ooit oorweeg om ’n koswoud op jou eiendom te skep? Die volgende twee wintermaande is ideaal vir die beplanning en aanplantin
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie

Related