Hallo
I emand verwys nou eendag na daardie gevoel van “ops” en “afs” wat ’n mens tydens die Covid-19-pandemie ervaar as ’n “coronacoaster” – na aanleiding van rollercoaster, daai wipwaentjie in ’n pretpark. Behalwe dat die realiteit g’n pretpark is nie. Al