Ons Lesers Sê
Kim Tyrannis van Bloemfontein skryf Sowat nege maande gelede het ek met ’n piepklein begroting ’n piepklein huisie gekoop en dit heeltemal oorgedoen. Nou het ek ’n 49 m²-pophuis en voel ek soos ’n prinses! My droomhuisie is klaar. Elizabeth van der M