Tuis

Vra die kenners

VRA OP FACEBOOK

Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Sluit dan aan by ons Tuis I Homekennersgroep op Facebook sodat die span, kundiges en ander lesers kan help.

Dekordilemma

Glans vir ’n gang

Lize-Mari Lamprecht van Villiersdorp skryf Ons het onlangs in ’n plaashuis met groot vertrekke ingetrek en ek sukkel met die lang gang se dekor. Gelukkig is daar baie natuurlike lig, maar ek kort idees om dit trefkrag te gee. Wat stel julle voor?

Wouter le Roux, interieurargitek by Hello Charlie, antwoord Wanneer ’n mens daardie “wow”-gevoel wil skep in ’n ruimte wat gewoonlik afgeskeep word – soos ’n gang – kan hierdie wenke ’n groot verskil maak:

Oorweeg dit om bêreplek hier in te bring sodat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related