Hoendervlerkies Met Whiskey
bereidingstyd 30 minute genoeg vir 4 vlak maklik ½ k braaisous¼ k whiskey1 e Dijonmosterd1,5 kg hoendervlerkiesekstra braaisous vir voorsit 1 Gebruik ’n skerp mes of kombuisskêr en sny die punte van die vlerkies af (hou dit vir aftreksel). Sny dan