Liewe Leser
Nou die dag begin die ys-/vrieskas roggel – die ys-/vrieskas waarrondom die hele kombuis beplan is, met ingeboude kaste links, regs en bo. (Eendag as ek groot is, sal ek geld uitgee op ’n geïntegreerde toestel, maar ek kon myself nog nooit so ver kry