Liewe Leser
Tuis Verf Dit, wat jy nou hier in jou hand hou, kom ’n lang pad en lê my na aan die hart. Oor jare heen het ons aan die resep geskaaf en verlede jaar besluit om net op krytverfprojekte te fokus, want die groep kreatiewe mense oor die land heen wat ou