Tuis

MIDDELPUNT VAN DIE aandag

PROBEER OOK DIÉ KLEURE…

Uit die natuur

Adelai Alberts, ’n argitek van Mosselbaai, verwys graag na haar slaapkamer as haar woud-boudoir.

“Ons huis is in ’n eko-landgoed en omring deur lowergroen fynbos,” vertel sy. “Die hoofslaapkamer is ruim, met groot vensters en die mooiste uitsigte – wat my dadelik na ’n ryk, donker muurkleur gelei het.”

Hoewel groen vir Adelai die natuurlike kleuse was, het sy tog ’n paar monsters teen die muur geverf om die regte skakering te vind.

“Ons wou sien hoe die kleur in verskillende soorte lig van die oggend tot die aand verander om seker te maak dit sal die hele dag mooi lyk. Dit moes met die groene van die fynbos en veld, asook die blou van die lug en die see, saamwerk.

“Verder moes dit pas by die pragtige stuk Hertex-lap wat ek gekies het om die kopstuk mee oor te trek.”

Hierdie groen werk ook goed saam met die blomskildery deur Adelai se ma, Mari Vermeulen Breedt, een van die land se vernaamste skilders.

Die bed is 12 jaar gelede in Egipte gekoop en na Suid-Afrika verskeep; Adelai het dit in Tjhoko Paint Cloud White geverf. “Die wit staan mooi uit teen die smaraggroen,” sê sy. “Dit lyk skoon en vars.

“Uiteindelik het die kamer presies uitgewerk soos ek dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related