Tuis

Ontwerp uit die hart

WIE WOON HIER? Jenine Bruce en Richard Calothi met hul baba Teya en die Kerry Blue-terriër Molly
WAAR Claremont, Kaapstad
GROOTTE 268 m²

Jenine Bruce van Lacuna beïndruk ons altyd met haar besonderse vaardighede in binne-ontwerp. Dié keer het sy haar eie huis in alle beskeidenheid vir ons oopgemaak – en ons is mal oor wat sy hier gedoen het! Sy het ’n unieke aanslag: prettig dog elegant, treffend maar tog tydloos.

“Ons het einde 2020 ingetrek by dié 10 jaar oue huis, en die grootte is nou net reg vir ons,” sê Jenine, wat in Junie ma geword het van klein Teya. “Ons is omring deur jong gesinne en naby ’n park waar honde welkom is. Die huis het ’n goeie struktuur, en lieflike skuifraamvensters en deure van hout.”

Ofskoon die huis binne nie veel karakter getoon het nie, het Jenine dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis3 min read
VAN goeters EN VAN VERGAAN
Ek het ’n swak vir rommelwinkels en loop baie moeilik verby. Al my lewe lank. Soms sal ek ure vertoef, iets optel en neersit en wonder. Iets soos ’n skewe ou geelkoper-blompotjie wat ek op ’n stowwerige rak tussen ou ketels en stukkende broodroosters
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda

Related Books & Audiobooks