Idees

MEER ÍS MOOIER

TUINKAMER EN FEESTAFEL

Die groot Kersboom is versier met kleurvolle geverfde en vintage-Kersballe en liggies. Dit staan tussen die leefvertrek en die tuinkamer en skep 'n feestelike atmosfeer in albei ruimtes.

OP DIE TAFEL

Die tafel is versier met 'n kleurvolle tafeldoek en kerse, ligballe, sterre, lanterns, miniboompies en groenigheid. Terracotta, pienk, groen, goud: Hierdie aksentkleure is te sien in die breekware, glas en materiale. Die roomkleurige breekware is van Ikea, die muurversiering van ixxi.com en die res is by liefdadigheidswinkels uitgesnuffel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Idees
REDAKTEUR E-POS Terena le Roux terena@ideasfactory.co.za ATELJEE & NAALDWERK Dala Watts BEMARKING & GELDSAKE Marweya Smal NAVRAE marweya@ideasfactory.co.za TAALWERKERS Johan van Zyl, Marié Smidt, Natasja Lochner STILERING Hannes Koegelenberg, Carin S
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related