Liewe Leser
My goeie vriendin Lindi vier haar vyftigste en ons trek saam in St. Helenabaai, in ’n huis reg teen die see. Dit voel soos vakansie by ’n eksotiese bestemming. Die kinders swem en ry kano, die meeue jag baldadig in die vlak water van die baai. Vrydag