Tuis

WANT MINDER is meer!

WIE KUIER HIER? Barry Clark en Jane Turpie, hul kinders Cameron (19) en Alex (17), en die honde Toffee en Bella

WAAR Smitswinkelbaai, naby Kaappunt

GROOTTE 110m2 Op ’n kronkelpad net anderkant Simonstad, daar by Millerspunt verby op pad na Kaappunt, sit ’n baai met ’n geskiedenis so ryk soos die seelewe in die oseaan.

Hier, in Smitswinkelbaai – of sommer net “Smits” soos die locals dit noem – staan ’n stuk of 22 huise. Party is rammelrig en afgeleef, maar hier en daar, gestip teen die hange van die vallei, pryk nuwe strukture, versigtig ingelegkaart tussen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related