Hallo
Soos ek hier sit, werk ek en die span tegelyk aan ’n wavrag projekte. Daar is natuurlik die September-uitgawe, wat jy nou lees. Dan beoordeel ons tans die inskrywings vir vanjaar se Regruk met Flair-kompetisie in vennootskap met JoJo, en onlangs moes