Liewe Leser
Elke jaar wanneer ons na die inskrywings vir die jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie begin kyk, besef ek opnuut: Tuis-lesers is my “tribe”. Jy ken seker dié uitdrukking wat mense so graag informeel gebruik wanneer hulle iewers iemand raakloop met w