![f006-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6trem46rkbd955n/images/file2PDWX0ST.jpg)
![f006-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6trem46rkbd955n/images/fileJ6MMBTTN.jpg)
WENBRIEF
Toe maak ons so
Frank en Dalene Wagner van Brackenhurst skryf
Julle mooi Julieuitgawe was ’n groot inspirasie vir ons droomslaapkamer. Dankie daarvoor. Ons het dit sommer in ’n japtrap gedoen!
![f006-03](https://article-imgs.scribdassets.com/6trem46rkbd955n/images/file21KIUZR1.jpg)
![f006-04](https://article-imgs.scribdassets.com/6trem46rkbd955n/images/fileG270NH9U.jpg)
![f006-05](https://article-imgs.scribdassets.com/6trem46rkbd955n/images/fileLCJ83VAH.jpg)
Die ene plesier
Simone Arendse van Somerset-Wes skryf
is elke maand ’n fees vir my oë: die foto’s, die idees