Tuis

Moord in Jannaschstraat

Ek gaan hom vermóór,” hoor ek vanmôre ’n jong vrou deur haar tande sis.

Sy’s een van ’n groep mense wat gereeld smoors vroeg by die koffiekarretjie hier onder in Jannaschstraat saamdrom vir ’n kick start.

Dis ’n lekker ding, dié opwip-koffiekroegie – basies maar ’n Tuk-Tuk met ’n moewiese kafeïenmasjien agterop – wat sedert Covid-tyd ’n vaste instelling in my buurt geword het. Dese en gene kom vroemôre, sodra die kinders skool toe is, vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related