Tuis

Prentjies van hoek tot kant!

WIE WOON HIER? Mercia Kruger

WAAR Paarl

GROOTTE 270 m²

GRONDTIPE Leem

Mercia Kruger van die Paarl hou daarvan om prentjies in haar tuin te maak – maar sy koop feitlik nooit iets nuuts om dit te doen nie.

“Daar is altyd een of ander bouery in die buurt aan die gang. Dit is ongelooflik hoeveel goed mense weggooi wat dan op ’n hoop bourommel beland: halwe baksteentjies, ’n gekraakte plaveisteen, ’n mooi stomp of ’n pot met ’n bars,” verduidelik sy. “Ek maak alles bymekaar want daar’s altyd nut daarvoor in my tuin. Toe my man, Riaan, nog geleef het, het hy gereeld gevra: ‘Waar tel jy nou weer al daai goed op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related