Tuis

Annemarié SE ROOSKINDERS

WIE HET HIER TUINGEMAAK? Annemarié Meyer

WAAR George GROOTTE 1,2 ha

GRONDTIPE Swart leemgrond

OUDERDOM VAN TUIN 40 jaar

Ná 40 jaar waarin sy haar paradystuin op die plaas Uitsig aan die voet van die Outeniekwaberge versorg het, moes Annemarié Meyer haar 1 200 roosbome groet. “Dit was aanvanklik vir my moeilik om met ons aftrede van Uitsig afskeid te neem omdat my man en kinders se wortels daar is en dit vir 40 jaar ons tuiste was. Maar as ek nou daaraan terugdink, besef ek die swaarste was om vir my tuin tot siens te sê en my rooskinders te groet,” gesels Annemarié.

“Ek het my voorgeneem om by ons nuwe woonplek, ook op ’n plaas hier naby George, nie weer rose in oormaat te kweek nie. My suster Sandra en ’n paar vriendinne het ’n weddenskap met my aangegaan en gesê kom ons kyk hoeveel is daar oor ’n jaar. Nodeloos om te sê, ek het die weddenskap verloor,” vertel sy. “Eers het ek tien selfgekweekte roosbome geplant en soos in my vorige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper

Related