Tuis

Die pret lê in die pluk!

Snyblomtuin #1

WIE WOON HIER? Lisa en Steven Barrett, hul twee kinders, die kat Pearl, en vier eende

WAAR Lonehill, Johannesburg

BESIGHEID Wildly Sown

GROOTTE VAN SNYBLOMTUIN 200 m²

GRONDTIPE ’n Mengsel van sanderige en leemgrond

My tuin is my gunstelingplek; dit voel soos ’n stukkie plaas op die dorp.
– Lisa

Wat vir Lisa Barrett as stokperdjie begin het toe die eerste Covid-maatreëls in 2020 ingestel is, het gegroei tot ’n klein onderneming wat nou ’n ekstra inkomste vir dié entrepreneur lewer. “Ek het in die grendeltyd verlief geraak op tuinmaak,” sê Lisa. “Die skole wat ek as arbeidsterapeut bedien, moes toemaak en ek het baie tyd gehad om my tuin te beplan, daaroor te droom en my daarin uit te leef.”

Sy sê sy het aanvanklik meer groente as blomme gekweek. “Net voor grendeltyd het ek die laaste bakkies groentesaailinge by die kwekery gekoop, gras uitgehaal en dit geplant. Mettertyd het ons al meer gras uitgehaal om meer blomme by te voeg, totdat ek in Maart 2021

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis4 min read
Vra Die Kenners
E-pos jou vrae na kenners@tuis.co.za. Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help. Sue McCoubrey kon reeds as dogtertjie nie ’n mooi din
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related