Tuis

Prentjiemooi!

WIE WOON HIER? Die Streicher-gesin

WAAR Stellenbosch

GROOTTE 6 000 m²

GRONDTIPE Kleigrond

Vir Jeandri Streicher van Stellenbosch is haar tuin meer as net ’n plek waar plante groei. Dié fotograaf maak hier ook prentjies met lyne en vorms.

“Wanneer ek as fotograaf werk, is lyne belangrik vir ’n treffende foto,” verduidelik sy. “Met die beplanning van ons tuin het ek in terme van ‘prentjies’ met ’n romantiese aanslag gedink. Die aanplantings werk soos raampies wat vorm, struktuur en diepte gee. Op dié manier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis4 min read
Vra Die Kenners
E-pos jou vrae na kenners@tuis.co.za. Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help. Sue McCoubrey kon reeds as dogtertjie nie ’n mooi din
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related Books & Audiobooks