Hallo
Dis seker te wagte. Namate ons die kalendermaande aftel en Kersfees al hoe nader kom, raak die tregter se punt ál nouer. Dinge moet klaar, en hoe langer die lys, hoe vinniger moet jy “multi-task”. Ek hou van ’n spertyd. As jy wil hê iets moet klaarko