Tuis

Vra die kenners

Vir al my idees

Danielle Brown van Blouberg skryf Dankie vir die uitstekende TV-program 1,2,3 fixit! Ek was baie beïndruk met die huiseienaar, Annelie Carstens, se inspirasieborde. Ons beplan self ’n paar opknapprojekte en ek wil ook borde maak om struktuur te gee aan al my idees. Hoe moet ek te werk gaan?

Die dekorkenner en stilis ’n Inspirasiebord is ’n waardevolle hulpmiddel met foto’s en selfs lapmonsters wat die voorkoms en styl uitbeeld wat jy graag in ’n bepaalde ruimte wil skep. Volg dié stappe wanneer jy ’n inspirasiebord maak:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related