Tuis

WEN R100 000 SE KOMBUISKASTE!

Drie maal is skeepsreg!’’ Dalk kom jou skip vanjaar in as jy die vorige twee jaar vir ons gewilde Milestone Kitchens Dream Design-kompetisie ingeskryf het, maar nie gewen het nie. Ons kan nie wag om lesers se slim ontwerpe vir 2024 te sien nie. Hier’s jou kans om jou slag te wys!

Gaan na milestonekitchens.co.za, klik op “Design Your Own Kitchen” in die “Get a Quote”-blokkie en begin die droomkombuis ontwerp wat in al jou behoeftes sal voorsien.

Die leser wat die beste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie