Ebook1,033 pages17 hours
Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar.
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook
• vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees;
• verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
• in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer;
• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer;
• aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en
• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook
• vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees;
• verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
• in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer;
• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer;
• aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en
• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied.
Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge.
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Author
Riens Vosloo
Riens Vosloo is tans ’n vryskutsamesteller van opvoedkundige tekste vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy stel letterkunde bloemlesings saam – meeste daarvan vir die katalogus van die DBO. Sy is bekend vir reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
Read more from Riens Vosloo
Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
Titles in the series (22)
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek Rating: 1 out of 5 stars1/5Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related ebooks
Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Vers en vlam: ’n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpreekwoorde en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) Rating: 4 out of 5 stars4/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verevrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTruitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek Rating: 1 out of 5 stars1/5Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Gewildste Afrikaanse gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrokodil aan my skouer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaanse Kortverhaalboek: Sewende, hersiene uitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories Rating: 2 out of 5 stars2/5Sê dit beter: Volume 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKarnaval en lent Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal - Riens Vosloo
9Na book_preview_excerpt.html }͎ǵ櫤
E(v)J(_mZ%Qȡ0+!K]̬rfVv,gvab"~9wΉ̪$Ů9qw7?0]*ׇxvWuYCwxn?cX!Peٌ[<}ޗ媸|U^d9PB]LWA[_.T.yhvUU7!ū1܆V2l|tv-w2w}*_V~/_*C}k;mY,Ň]5uծ|캶o]є0bӟ}hnSTgooeOXԡͲbJ77wasXk8jwqUbՅn*١|AN2lʱ
C(*B/aIa-U/M5x.d!rzP$eZ&UEQ]W0_Ȏ/G.+
}*ϋ?얥 C(quGmC"vL_,|¶]_[=Vj?*qDЭJţAp9pL8¡FYa[!p,ZwȾK+ns^|G%/ބf1oB?] [A%~N\N=yBFbXwr
_EvcXuۅC_,(je&cɗЬn2ȁ4M6:u:աmea dS_4iQXNF gV?mԓs~#HcXBш̀%;26<Y8V5Xr
.Xqj Nr[QF
nd+#E\ss]a@=~qv2W!)Uy@m5wÓ# C~T )A{ G:*o}'LR__>QL*9+.CskDAYӝCd
ܛsU_nʻ
Zs\&Af'g]S?YUS,@Tg5Ffs$0Ao!hpP<іO+0bl &4 do10Hz>T
,7&}+Tـ7pnJH^ZVv֯K!-Yzz!{N¡D^-EQ 4o!ne!֖`*Av~$P]#A7A
6 YI@Yi#~^ƒ"Pd !T8VZ(꽐Tt/0'l,,V r@J E[յ0L;lb9`ƋܨkvtV4vrJ۪Z99 P
62} خI-`rQfrlr