SARIE

Daar’s altyd GELUK by die ongeluk

So ’n paar jaar gelede het ’n gene-toets getoon dat aktrise Christel van den Bergh die sogenaamde “happy gene” het – haar liggaam vervaardig van nature serotonien.

Min het sy geweet hoe nodig sy al daardie natuurlike serotonien sou kry, want die afgelope twee jaar was vir die aktrise ’n onvoorspelbare, moeilike tyd – met baie donker dae tussen die goeie dinge.

Sy is onder meer deur ’n moeilike egskeiding, sy het onbepland swanger geraak, en haar kontrak by die gewilde kykNET-sepie Getroud met rugby is uit die bloute beëindig. Renate, die eksvrou van die Stryders-speler Simon Greeff, wat kykers die afgelope vyf en ’n half jaar geboei het met al die drama in haar lewe – onvrugbaarheid, aborsie, surrogaatskap, postnatale depressie, egskeiding . . . se laaste tonele is op 2 Desember uitgesaai.

Sy voel nog ’n bietjie rou, soos iemand wat aan posttraumatiese stres ly, sê Christel. “Maar dit help om te weet dat ek nie die enigste mens is wat deur ’n moeilike tyd gaan nie. Boonop is ek omring deur mense wat my liefhet en ondersteun. En dan is daar Daniel . . . Mense sê niks anders maak saak as jy eers ’n kind kry nie, maar alles maak vir my méér saak, want die is soveel hoër. Maar as hy lag, is alles in daai oomblik vergete. Hierdie baba is net ongelooflik,” vertel sy terwyl “Boeta”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related