SARIE

SARIE seTOP 5

1 IS DIT ’N BOB? ’N PIXIE? NEE, ’N BIXIE!

Daar was die klassieke bob, veertjie-bob, lob (lang bob) en boyfriend-bob. En nou, die nuutste haargier . . . die bixie. Sarah Hyland (Modern Family se Haley) het in Desember verlede jaar by die People’s Choice-toekennings almal verras met ’n nuwe, korter haarstyl. Hul weergawe van die bixie, volgens haar haarstilis, Nikki Lee. Soos die naam aandui, is dit iets tussen ’n bob en ’n pixie. Nie kort genoeg vir ’n pixie of lank genoeg vir ’n bob nie. Maar met die geveerde, amper gelaagde, skerp punte van ’n pixie. Dit bied die volheid van ’n pixie en die veelsydigheid van ’n bob.

Dis nie regtig nuut nie, maar terug met mening. Tree ’n oomblik terug na die jare 80, toe lady Di se straatstyl en kort, geveerde haarstyl die wêreld se grootste modetendense beïnvloed het. Diana se perfekte bixie was dalk haar mees ikoniese haarstyl en is nog net so sjiek vandag. In die jare 90 is die bixie gewild gemaak deur sterre soos Gwyneth Paltrow, Meg Ryan, Winona Ryder en Halle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related