Michélle sê ...
Daar was my bottelgroen bell-bottoms, vir jare my gunsteling, selfs lank nadat dit uit die mode was. Ook die uitgerafelde groengrys trui wat in af tye ’n bietjie troos kon bring. Om nie eens te praat van die Groen Gevaar nie – my universiteitskêrel s