ons inspirasie
May 06, 2022
1 minute
SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN
FOTO
ELZASOPRANO
Groen VAN LIEFDE
“Ons kry ’n tweede kans op ware liefde.” Só skryf JLo (sangeres en ster van die rolprent ) in haar nuusbrief oor haar verlowing, 20. En wys dan haar verloofring met die groot, groen diamant. Groen is juis haar gelukskleur, sê sy. Volgens diamantkenners is groen diamante uiters seldsaam. Hulle weerkaats ’n unieke groen vanweë blootstelling aan natuurlike straling diep in die aarde se kors wanneer hulle gevorm word. Om ’n groen diamant in die werklike lewe te sien, sê die kenners, is asemrowend. Geen wonder JLo sê sy kan nie ophou kyk nie!
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days