SARIE

WOORDFEES ‘EERSTES’ vir Zoid & Janice

KAREN ZOID

“Daar is ’n paar dinge waaroor ’n mens dróóm. Om die volkslied te sing by ’n nasionale byeenkoms, ’n nommereentreffer op die radio, om ’n rockfees te open . . .”

Karen Zoid tiek al dié bokse. En daar’s geen einde in sig nie – iets waaroor Zoid-aanhangers allermins kla.

SA se voorste vrouerocker wat deur die tydskrif Time en die mediamaatskappy U.S. News & World Report uitgesonder is as een van die land se musiekikone en al die verhoog gedeel het met grotes soos Annie Lennox, Metallica, Seal, UB40 en Hothouse Flowers, vier vanjaar nóg ’n mylpaal. Haar twee dekades in die bedryf.

Sy en haar band gaan dit met mening vier met talle spesiale optredes in Suid-Afrika en ook in Ierland, Australië en Nieu-Seeland. Sy gaan met onthou vier, want musiek is soos ’n foto. “Jy onthou soveel meer as jy musiek hoor as wanneer jy iets sien. Luister na die ou wat ‘Candle in the Wind’ op die klavier speel. Dit roep ’n gebeurtenis op.”

‘Ek is dankbaar oor my lewe. Daar was baie genade’
Karen Zoid

As sy Simon & Garfunkel hoor, is sy terug in graad vyf, toe sy in ’n a cappella-groep by die skool geoefen het. Wanneer sy na PJ Powers se musiek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related Books & Audiobooks