PLEK VAN KLEUR
May 06, 2022
3 minutes
DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE
arossouw@sarie.com
lfourie@sarie.com
FOTO’S
WARREN HEATH VIR BUREAUX
Sarah Ord het eers in ’n klein huis in Kaapstad gewoon, maar met ’n tweede kind op pad was ’n groter plek nodig. Die vierjarige Charlie en sy nuwe boetie, Sam, sou ’n groter tuin en meer ruimte benodig. Die oplossing was om na die familiehuis in Claremont te trek waar haar ma voorheen gewoon het. Die gesin het skaars ingetrek, toe Sarah die kwaste uithaal. Die eetkamer, kombuis en sitkamer het ’n lewendige groen laag verf gekry. Die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days