Idees

MONA LISA BO!

SITKAMER

Die treffende Mona Lisa-muurversiering is volgens Marga kinderspeletjies om te maak én weer te verander. Agter die rusbank is ’n ou sytafel, terwyl die nuwe groen lampe gekies is om by die muur en muurpapier te pas. Die houtvloer was met lakvernis geverf toe Marga die huis gekoop het. Dit was onmoontlik om alles af te skuur – só lyk dit nadat sy van soveel lakvernis ontslae geraak en die vloer met olie behandel het.

EETKAMER

’n Groot familie het ’n groot etenstafel en gemaklike stoele nodig vir daardie lang, uitgerekte familiefeeste. Die metaalhangligte verleen ’n industriële gevoel.

KAGGEL

Marga se gunsteling-uitspanplek in die sitkamer. ‘Ek het die teëls gehou om my te herinner aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related Books & Audiobooks