Michélle Sê...
In die wêreld van skoonheid is daar ’n rite of passage wat elke vrou behoort te ervaar. Nee, nie ’n dosis Botox of ’n vinnige vuller nie, maar ’n bottel Chanel No. 5. My eerste ervaring van dié luukse was die klein botteltjie wat ’n spesiale plek in