100 JAAR ’N ikoon
Jun 25, 2021
2 minutes
DEUR MONICA VAN DER WALT monica.vanderwalt@sarie.com
of @monxsterr op Instagram
FOTO’S
VERSKAF
![sarieza2107_article_082_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2usrjdm29s8rexm6/images/file1ZIMGXAF.jpg)
Toe Gabrielle “Coco” Chanel in 1921 haar eerste parfuum bekend gestel het, het niemand gedink dat Chanel No. 5 die geur van die eeu sal word nie. ’n Parfuum wat 100 jaar later steeds wêreldwyd ’n topverkoper is, waarvan die samestelling byna onveranderd gebly
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days