SARIE

Doodgewoon DEON

Marianne is een van die beste dinge wat nog met my gebeur het
Deon

Diee Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein het onlangs ’n nuwe artefak uit die vroeë 1970’s ontvang: ’n boekie, met die hand geskryf – ’n n spanningsverhaal oor ’n jong Afrikaanse vlieënier wat in die Tweede Wêreldoorlog die Duitsers links en regs neerskiet.

Die skrywer: die 14-jarige Deon Meyer van Klerksdorp.

Vandag, vyftien romans, twee internasionale TV-reekse, drie kortverhaalbundels, vier flieks en talle nasionale en internasionale toekennings later, lag Deon oor sy destydse novelle en sy “perfekte held met geen swakhede nie”, want dit is juis ’n uiters feilbare held wat die afgelope byna twintig jaar momentum aan sy welslae as skrywer gegee het. Speurder Bennie Griessel, aan wie lesers so geheg geraak het dat hulle selfs vir Deon briewe skryf en vra dat Bennie asseblief net nie weer moet begin drink nie. Die plaaslike verkope van sy jongste boek, Donkerdrif, met Bennie en Vaughn Cupido weer op die spoor van die boewe, het tot oudpresident Barack Obama se A Promised Land geklop. Donkerdrif se Nederlandse en Duitse vertalings het pas verskyn en die res is in wording.

Dis vir hom dikwels nog onwerklik wanneer hy oorsee in ’n boekwinkel inloop en sy boeke daar sien, sê Deon, ’n koppie warmsjokolade in die hand terwyl ons op ’n reënerige dag op Stellenbosch

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Musiek-duo ESTÉ & LOURENS RABÉ Ná 10 jaar weer ’n ja
Wanneer “twee romantiese wesens wat glo in die liefde” ná tien jaar hul huweliksbeloftes hernu, kan jy iets betowerends verwag. En só was dit toe Lourens en Esté Rabé van die musiekduo RAAF hul troufees saam met 100 gaste in L’Atrium by Grande Roche
SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro

Related