Huisgenoot

INGESKRYF IN DIE LEWE IN

‘DIE plaas was ’n rustige plek. Dit was letterlik onder die Franschhoekse berge. Ek onthou soggens as ek wakkerskrik, kon ek die tarentale en die voëltjies hoor. Daar was een blommetjie wat ek onthou wat so lekker geruik het. Dit was great op die plaas. Smiddae as ek en my vriende uit die skool gekom het, het ons Brakanjan gekyk en dan soos musketiers in die boorde met houtswaarde gevegte gehad.

Dis wat ek van my kinderjare op daai plaas onthou.

Die dag wat ons van die plaas af uitgesit is, is ’n dag wat vir my altyd sal uitstaan. Ek was 15, en daar was rumours op daai stadium. My ouers het geweet dit gaan kom, want daar was rumours oor dit – die ander mense was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related