Huisgenoot

OUMA WEET MOS

WINNIE VAN DER BERG (92), DEBUUTSKRYWER, STELLENBOSCH

‘EK HET op Vondeling grootgeword. Dis ’n dorpie tussen Willowmore en Prins Albert in die Karoo.

Ons was nege kinders. My pa, Jan Frederik, het ’n plaas daar gehad, Meriba. My ma – haar naam was ook Winnie – was ’n onderwyseres.

Dis sy wat die liefde vir taal by my geskep het. Vir Afrikaans én Engels. Ál ons kinders kon Engels praat nog voor ons skool toe is.

Ons was ’n baie musikale familie. Ons het al die instrumente bespeel waarop ons ons hande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related Books & Audiobooks