Hoop Hou Die Koers
DEUR die jare moes sy toekyk hoe haar boetie om sy lewe veg. Gewoonlik het sussies klein boeties om te terg of mee pop te speel. Maar Kiara Rossouw moes van vroeg af leer haar boetie, Keagan, is spesiaal. Broos. Breekbaar. Keagan het ’n siekte genaam