Huisgenoot

DE NIRO VS PACINO

DAAR is sekere akteurs wat so gereeld saam in flieks verskyn dat hulle later dadelik met mekaar geassosieer word. Maar deur die dekades – sedert die vroeë 1970’s –was daar twee akteurs wie se paaie gedurig gekruis het.

Robert De Niro en Al Pacino het in 1974 die eerste keer in dieselfde rolprent verskyn, The Godfather Part II. En hoewel hulle in dié fliek nooit saam op die skerm was nie, was dit die begin van ’n onvergeetlike verbintenis.

Nie net het hulle wel ’n paar keer saam in flieks soos en verskyn nie. En nie net vra albei deesdae tot $10 miljoen om voor die kameras te wees nie. Ook in hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related